Kom leer hoe om 'n webwerf te bou - gratis een dag kursus
 

Registreer asseblief hierso sodat ons getalle en areas kan vasstel

 
   
 

Kom woon 'n gratis voldag werksinkel by waar jy die volgende gaan leer:

  • Hoe om 'n webwerf te begin en veranderinge te maak
  • Hoe om die webwerf op 'n domain te sit en 'n aanlyn winkel te begin
  • Hoe om 'n professionele epos adres op te stel en te gebruik (info@dokterjan.co.za i.p.v. dokterjan23@gmail.com)
  • Hoe werk Google en watse "tools" is daar om jou webwerf hoër in die soekresultate te kry
  • 'n Lewendige demonstrasie van gratis grafiese ontwerp "tools"
  • Hoe om grootmaat eposse en grootmaat SMS'e te stuur
  • nuutse internet tendense
  • en dan na die tyd kan mense agterbly as hulle wil leer hoe om hulle eie besighede deur bogenoemde dienste aan ander mense te verskaf
   
  Voltooi asseblef die onderstaande vorm:
     
  Naam en van:
  Epos adres:
  Selfoonnommer:
     
  In watter area is jy:
 
   
 


 
 
 
Close